Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns En Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis - Gepubliseerder Outeur • English Poems, Poetry, Artistic Poetry & Prose Written By Willemien H S Lewis - Published Author Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns En Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis : Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns En Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis - Gepubliseerder Outeur • English Poems, Poetry, Artistic Poetry & Prose Written By Willemien H S Lewis - Published Author

Totale Besoekers
232646
Besoekers Aanlyn
1


Afrikaanse Gedigte

* bedwelmd`geit

* ysters en vure

* na se draai

* eenvoudig` gekompliseerd

* omdraai se terug` rem

* ver` stil


Afrikaanse Gedigte


Nuutste Gedig - Kataza.Co.Za
Nuutste Publikasies - Trilogie Bekendstelling

die lewe het met jou amok
gemaak
heen en weer oor jou gery

jou met nuwe oë toegerus
en is jou
seer ( lankal reeds ) verby

tog sien ek jou met ge`boë
skouers
agter ‘n honger skare staan

voel ek jou magteloosheid
half teë`sinnig
teen my ribbekas vasslaan


© Outeursreg – Willemien H S Lewis – Alle Regte Voorbehou
Bundel Naam: ‘n siel se anatomie
ISBN #: 978-0-620-52050-8
Inhoud: Gedigte & Prosa | Poems & Prose
2012-03-08



lig’jare vêr

“.. en dan op ‘n oggend soos nou ..

waar die wolke saamtrek
en in’mekaar in’vou
en die wit`dons smelt weg
in die asuur’blou
en die son se strale lê lig`
jare vêr agter die
mistige yl- grys- grou
spiraal my hart en trek op
‘n knop ..

.. want ek verlang na jou.. ”

Bundel Naam: liefde se g$#
ISBN Nommer : 978-0-620-46800-8
Inhoud: Gedigte (liefde; romanse; vriendskap; SielsGe♫t versugtinge)
Outeursreg : © liefde se g$# (Bundel 2 : 3)
1ste Publikasie 2010 - Willemien H S Lewis - Alle Regte Voorbehou.


Web Site Design & Development By Xolutions.Co.Za • © Copyright - adsXpress (Pty) Ltd - All Rights Reserved • Hosted By CWD Internet Solutions
Afrikaanse Gedigte, Poësie, Digkuns & Prosa Geskryf Deur Willemien H S Lewis - English Poems, Poetry, Artistic Poetry & Prose Written By Willemien H S Lewis

Afrikaners.Org.Za