KORTVERHAAL NAAM:
ek en lasarus
ISBN NOMMER: 978-0-620-52079-9
INHOUD: Die verhaal speel af in ‘n “Big Brother Reality Show” agtergrond.
Wanneer die k@k die fên strike .. koes woes .. want as die reuk eers vatplek aan ‘n mens se vel gekry het is dit tickets ..”
OUTEURSREG
© ek en lasarus (Kortverhaal) - 1ste Publikasie 2012 - Willemien H S Lewis - Alle Regte Voorbehou. Geen deel van hierdie publikasie mag gereproduseer word in enige vorm of deur enige medium - elektronies, meganies, fotostaties of enige ander vorm van opname - sonder die skrywer se voorafgaande, skriftelike toestemming, nie.
BOEK UITLEG EN ONTWERP | OMSLAG ONTWERP: Xolutions.Co.Za